Amor se pa kry beroerte na operasie

Deel hierdie storie / Share this story

Dario Vittone, Amor Vittone se pa, het ‘n ernstige beroerte gehad na ‘n operasie wat hy ondergaan het.

Volgens plasings op Amor se sosiale media het haar pa opehart-chirurgie ondergaan en is sedertdien in ‘n intensiewesorgeenheid met haar ma Delyse Vittone aan sy sy.

Hy het reeds toetse ondergaan omdat hy teen gister nog nie wakker geword het nie.

Lees die volledige plasings hier onder:

Baie dankie – Thank you for all the beautiful messages of comfort and support ❤️. My father had a severe stroke after surgery and doctors are doing tests at the moment. He has still not woken up. Our family has been by his side since Monday and praying for a miracle 🙏 Dadda we Love you ❤️

My dad had “Open heart” surgery yesterday ❤️ and in ICU. My mom has been by his side 24/7 and we are all praying for a full recovery. Ma, wees sterk en bly glo 😘 God is in beheer 🥰

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.