Fase 6-beurtkrag ingestel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Nick Frischke-saak weer uitgestel

Eskom het aangekondig fase 6-beurtkrag sal vanmiddag ingestel word. Die skedule begin met fase 4 en dan vanaf 14:00 is dit fase 6.

Die beurtkragskedule sal so voortgaan tot verdere kennisgewing.

Dit volg na die elektrisiteitsminister Sondag gesê het daar is genoeg energie sodat dit nie nodig is om hoër vlakke in te stel nie.

Bronne: eNCA, My Broadband, Mail & Guardian

Lees ook: Nick Frischke-saak weer uitgestel