Willie le Roux, Springbok-rugbyspeler, en Holly Nichol het verloof geraak.
Die veelsydige Le Roux is bekend om as heelagter, vleuel en losskakel op die veld te draf.
Hanlie le Roux het Saterdag gelukwense met ‘n foto op haar Facebook-blad gedeel.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



