Verona Veronique Paulus (19) se lewelose liggaam is op 10 Junie 2023 in ‘n oop veld in Lennertsville, naby Keimoes in die Noord-Kaap gevind.
Woman For Change sê sy is na bewering verwurg.
Volgens die blad laat sy haar babadogter, ma en suster agter.
FiND iT het vir polisiekommentaar gevra.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



