Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan
Nege mense is in hegtenis geneem na 31 gister in ‘n ontploffing by ‘n restaurant in China gesterf het Een van diegene wat in hegtenis geneem is, is die eienaar van die restaurant.
Die oorsaak van die ontploffing is moontlik ‘n gaslek, maar die ondersoek is steeds aan die gang.
Die dodetal sal na verwagting styg met sewe mense reeds beseer en reddingspogings wat steeds aan die gang is.
Die ontploffing het gebeur die dag voor die drie dae Dragon Boat-fees, ‘n tyd waartydens baie families uiteet.
Bronne: BBC, eNCA, The Guardian
Lees ook: Meer as 30 beseer in Parys-ontploffing



