Die Suid-Afrikaanse sanger en akteur Robby Klay het Dinsdag sy 37ste verjaardag gevier.
Klay het sy debuutalbum, Kan ‘n Man Dan Nie in 1997 bekendgestel.
Hy het in 2005 en 2006 ook in die televisiedrama Amalia verskyn en was ook vir ‘n ruk in Hollywood.
Robbie is bekend vir sy treffers soos Ra Ta Ta, Macaroni en Blommetjie gedenk aan my.



