Ontmoet vir Connor Roux – pappa Ivan deel skatlikste foto’s

Deel hierdie storie / Share this story

Ivan Roux en Dané Venter deel foto’s van Connor Roux wat op 30 Mei 2023 gebore is.

Roux het geen bekendstelling as naaswenner van Die Kontrak Seisoen 1 nodig nie. Hy sing onder die vaandel van Coleske Artist Management.

Hy het ook twee kinders uit ‘n vorige huwelik van wie hy foto’s op Vadersdag op sy Facebook-blad saam met Connor gedeel het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.