De Aar-koperdief kry 12 jaar tronkstraf

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: SAPD help mense vasgekeer op plaas op Citrusdal

Anthony Hector (28) is tot 12 jaar tronkstraf op De Aar gevonnis vir skade aan noodsaaklike infrastruktuur.

Hector is 1 Desember 2022 binne die Transnet-erf deur ’n sekuriteitswag gesien.

Hector het die wag met ’n mes gedreig en die polisie is gebel om te gaan help.

Bronne: SAPS

Lees ook: SAPD help mense vasgekeer op plaas op Citrusdal