Lees ook: Man skiet homself in been na droom van huisbraak
Die polisie het mense wat vasgekeer is op hulle plaas 20 km buite Citrusdal gehelp.
Die familie was vasgekeer op hulle plaas weens die onlangse oorstromings in die Wes-Kaap
Die SAPD het ’n Air-Wing helikopter gebruik om kos vir die familie en werkers af te laai.
Bronne: SAPS



