Chris Else, Suid-Afrikaanse sanger, het vir Derick Hougaard ‘n liedjie geskryf na die nuus van Hougaard se mediese toestand vroeër bekendgemaak is.
“Ek het hierdie lied vanaand geskryf vir Derick Hougaard, sy storie het my so geraak. Die gebed is vir jou my vriend. God is good all the time, and All the time God is good.”
Kyk hier na die video:



