Lees ook: Minstens 41 dood in aanval op skool in Uganda
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir nog swaar reën, oorstromings, sneeu en ‘n koue front vir dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap uitgereik.
Daar was die week oorstromings in die Wes-Kaap na die eerste koue front wat windskade, kragonderbrekings en modderstortings veroorsaak het.
Daar is ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reên in die Wes-Kaap uitgereik en ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir sneeu.
Bronne: The Citizen, eNCA



