VSA wil Suid-Afrika ‘straf’ vir bande met Rusland

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Minstens 79 migrante en oorlede na Griekse boot omslaan

Die Withuis het Dinsdag gesê dit is bekommerd oor Suid-Afrika se verhouding met Rusland na wetgewers gesê het Suid-Afrika moet uit ‘n groot handelsverdrag geskors word.

Vier senior lede van die Kongres het gevra of Suid-Afrika steeds deel moet wees geleenthede in Afrika wat toegang bied tot die wêreld se grootste ekonomie.

In ‘n brief aan die Kongres het die wetgewers gesê hulle voel of Suid-Afrika hulle wette oortree het met die Lady R-dilemma. Hulle het ook gesê die AGOA-forum moet uit Suid-Afrika geskuif word. Hulle het ook gesê Suid-Afrika moet “gestraf” word vir sy bande met Rusland, dit sal aan Oekraïne bewys die VSA is ten volle aan hulle kant.

Bronne: Briefly, Cape Talk, Biznews

Lees ook: Minstens 79 migrante en oorlede na Griekse boot omslaan