Vrou van Bethelsdorp vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die gemeenskap se samewerking word gevra om die vermiste Desiree Baartman (57) van Bethelsdorp op te spoor.

Volgens Missing Children South Africa is sy laas op 9 Junie gesien.

Kontak Missing Children South Africa of Bethelsdorp-polisie met inligting.