Musiekvideo: Ken jy ‘n Willemiena of herinner dié treffer jou aan iemand?

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk video! Net reg vir die langnaweek.

Sanger Pieter Smith se Willemiena van Gezina doen baie goed op die musiekfront.

Het jy die musiekvideo al gesien?

Ken jy ‘n Willemiena of iemand wat jou aan haar herinner? Weet jy waar Gezina is?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.