Meisie (18) in Lebowakgomo vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook; Bill Cosby weer gedagvaar vir beweerde seksuele aanranding

Die polisie het gevra die Lebowakgomo-gemeenskap moet help om Regaugetswe Mathabatha (18) te soek wat op 6 Junie vermis geraak het.

Regaugetswe bly in Mashitetshipe en is laas deur haar ma gesien toe sy geloop het om geld by die Mall@Lebo te gaan trek. Sy het ‘n “camouflage” rok aangehad en blou sandale.

Enige iemand met inligting word aangemoedig om lt.kol Nyamanyayo Thomas Baloyi by 0825658234 te skakel.

Bronne: SAPS

Lees ook; Bill Cosby weer gedagvaar vir beweerde seksuele aanranding