Muizenberg polisie soek ma van oorlede pasgebore baba

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Atleet Tori Bowie het tydens kraam gesterf

Die Muizenberg polisie is op soek na hulp van die gemeenskap na die liggaam van ’n pasgebore baba Donderdag ontdek is.

Die baba se liggaam is tussen vuilgoed gekry op Harmoniepad, Capricorn. Die baba is oorlede verklaar op die toneel en die polisie is op soek na die baba se ma.

Enigiemand met inligting word aangemoedig om Milicent Teichardr te skakel by 082 411 2455 of die Muizenberg SAPD by 021 787 9014.

Bronne: SAPS

Lees ook: Atleet Tori Bowie het tydens kraam gesterf