Lees ook: https://find-it.co.za/2023/05/05/tori-bowie-was-glo-sewe-tot-agt-maande-swanger/
Volgens ’n nadoodse ondersoek is die VSA- Olimpiese atleet Tori Bowie oorlede as gevolg van komplikasies tydens kraam.
Tori Bowie (32) is op 2 Mei in haar huis in Florida gevind na haar familie en vriende haar nie in die hande kon kry nie. Bowie was ongeveer agt maande swanger en in kraam toe sy aan komplikasies oorlede is.
Sy het nie ’n kêrel ten tyde van haar dood gehad nie en dit is onbekend of haar familie geweet het sy is swanger.
Bronne: Independent, NBC News, ESPN
Lees ook: https://find-it.co.za/2023/05/05/tori-bowie-was-glo-sewe-tot-agt-maande-swanger/



