Bederf jou pa die Vadersdag met ‘n heerlike ete by die Horseshoe Inn. Vanaf 12:00 tot 15:00 kan jy ‘n heerlike aansitete met jou pa geniet om Vadersdag te vier.
Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267 of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: https://find-it.co.za/2023/06/09/hou-jou-konferensies-en-vergaderings-by-die-horseshoe-inn-2/



