LEES OOK: Twee inwoners spring beserings vry toe brand uitbreek
In die tweede episode van AfriNUUS se nuwe nuusprogram, In Gesprek Met AfriNUUS, fokus ons op die politieke party, die Vryheidsfront Plus, wat volgende jaar met die nasionale verkiesing sy 40ste bestaansjaar vier. Dié party is deel van die top vyf politieke partye in die land, wat stemme betref.



