Anrich Herbst, SA-akteur, wat vir verskeie rolle bekend is, waarvan Wimpie in Orkney Snork Nie sekerlik die gewildste was, het verloof geraak.
Hy het gister foto’s op sy Facebook-blad gedeel waarmee hy gesê het dat sy ja gesê het.
Die verlowing het op Barcelona-lughawe plaasgevind.
In van die gelukwensings in die kommentaar is hy as Wimpie aangespreek.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



