LEES OOK: Mosambiek gaan moontlik aan SA elektrisiteit verskaf
Die Nasionale Vergadering (NV) het die omstrede Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aanvaar wat die weg baan vir ’n universele gesondheidsorg in die land, met die doel dat mediese skemas vervang word.



