ANC skors Ace Magashule

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Australiese busdrywer op borg vry

Ace Magashule, die voormalige sekretaris-generaal van die ANC, is deur die party geskors.

Magashule is in Mei 2021 gevra om opsy te staan na aantygings van korrupsie teen hom gemaak is. Die ANC het ‘n disiplinëre verhoor gehou waartydens hy skuldig bevind is aan die oortreding van verskeie reëls.

Hy is sewe dae gegee om sy saak te stel oor hoekom hy nie geskors moet word nie , maar hy het nooit reageer nie.

Bronne: eNCA, The Citizen, Mail and Guardian

Lees ook: Australiese busdrywer op borg vry