Kyk: Video – kleuter steek vas voor glasbrug

Deel hierdie storie / Share this story

Die oulike video van ‘n kleuter wat nie oor ‘n glasbrug wil stap nie is deur MetDaan Creative gedeel.

Daar kan gesien word hoe die kleuter agter sy ouers aanstap terwyl hulle hom aanmoedig.

Hy klim fisies oor die las van hout na glas, staan ‘n oomblik huiwerig en klim dan terug.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.