Die bestuurder van ‘n bakkie is onlangs beseer toe hy ‘n seekoei op die R81-pad in Mooketsi raakgery het.
Arrive Alive berig plaaslike owerhede was op die toneel vir bystand.
Geen verdere inligting is beskikbaar nie.
Driver injured after knocking down a hippo on R81 (Graphic Visual Warning) https://t.co/653YkNoYhX #ArriveAlive #Collision #Hippo @Limpopo_Traffic pic.twitter.com/BjC8AJ6NX7
— Arrive Alive (@_ArriveAlive) June 12, 2023



