KYK: Bruidegom op selfoon besig terwyl hy met bruid vanaf kansel stap

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video wat tans op sosiale media versprei word van ‘n pasgetroude paartjie wat by die kansel afstap terwyl die bruidegom sy selfoon in sy hand vashou en daarop besig is, lok baie kommentaar uit.

Die video is deur TikTok-gebruiker @cynthiaumunze gedeel en word nou op Twitter versprei.

Wat dink jy hiervan?