Poetin verwelkom Afrika-vredesending

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drie verdagtes in hegtenis na hoëspoedjaagtog

President Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, het Donderdag gesê die president het met die Russiese president Wladimir Poetin oor die opkomende vredesending van Afrika-leiers na Oekraïne en Rusland gepraat.

Magwenya het gesê Poetin het die inisiatief verwelkom en gesê hy sal bly wees om hulle te ontvang. Hulle het ook die Rusland-Afrika-beraad wat aan die einde van Julie in St Petersburg plaasvind, bespreek.

Bronne: eNCA, The Citizen, BusinessGhana

Lees ook: Drie verdagtes in hegtenis na hoëspoedjaagtog