Bonteheuwel-ma tronk toe nadat sy kaalfoto’s van haar dogter op die internet verkoop het

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Man in Pretoria-Noord-landdroshof na sy vrou dood brand

’n 33-jarige ma van Bonteheuwel in die Wes-Kaap, wat in Julie 2021 in hegtenis geneem is nadat sy kaalfoto’s van haar toe 4-jarige dogter op die donker internet (“dark web”) verkoop het, is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis nadat ‘n pleit- en vonnisooreenkoms met die staat aangegaan is.

Klik hier om die volledige artikel te lees