Help om vermiste fietsryer op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Brian Finlay Whitley (62) is sedert 8 Junie 2023 omstreeks 07:00 in die Orange Grove-area in Gauteng vermis.

Hy is laas gesien toe hy op ‘n rooi-en-swart 29″ Avalanche-bergfiets gaan ry het en is sedertdien weg.

Hy is bles bo-op sy kop en grys aan die kante, het bruin oë, weeg tussen 60 en 65 kg en is 1,65 m lank.

Whitley was in ‘n swart hemp met ‘n geel weerkaatsende frokkie bo-oor, swart spanbroek met ‘n blou kortbroek bo-oor en ‘n swart fietsryvalhelm met silwer rante, geklee.

VB 541/06/2023

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan die volgende nommers kontak:

Sers. Honwani – 078 595 7686

Norwood SAPD – 011 483 4600

VCSI – Sunine 076 451 0080, Corinda 083 304 2118, Barend 084 223 7759, Sheryl 082 575 6130, Khalil 082 678 6864, Norman 060 770 1442

Missing Children South Africa – 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.