Lees ook: Sowat 10 000 Zimbabwiërs registreer om terug te gaan
Die Zimbabwiese vrystellingspermit is verleng vir nog ses maande. Die verlenging is gister deur minister Aaron Motsoaledi aangekondig.
Motsoaledi het gesê hy het alle faktore in ag geneem en het besluit om die permitte te verleng tot 31 Desember 2023.
Voordat ‘n verdere verlenging toegestaan is, het Motsoaledi faktore in ag geneem wat voorleggings van geaffekteerde Zimbabwiërs, relevante amptenare van binnelandse sake en ander belanghebbende partye insluit, het die departement gesê.
Bronne: IOL, Briefly, EWN, The Citizen
Lees ook: Sowat 10 000 Zimbabwiërs registreer om terug te gaan



