‘n Onderwyseres van die skool Curro-skool op Langebaan word vermis.
Die skool het Donderdag in ‘n plasing op sosiale media gevra dat mense op die uitkyk moet wees om die vermiste Alta van Tonder (45) op te spoor.
Enigiemand met inligting kan Gys Kriel by 082 447 3703 kontak.



