‘Soms begin jou roeping met ’n paniekaanval,’ sê storieverteller wat ’n stem vir gebroke vroue is

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Gewese skoonmaker as meesterbrein van besigheidsroof gevonnis

Lauren Jacobs was slegs 14 jaar oud toe sy vir haar ma gesê het sy gaan eendag ’n veilige huis vir mishandelde vroue en kinders bou.

Lauren vertel: “Ek weet nie hoe ek op daardie ouderdom reeds duidelikheid oor my roeping kon hê nie, maar ek weet Jesus het my tóé reeds begin voorberei vir die reis wat op my wag.”

Klik hier om die volledige artikel te lees