LEES OOK: Vrou huur glo moordenaar om man wat sy op ‘dating app’ ontmoet se vrou te vermoor
Die eienaar van die huis, Frikkie Schoombee, het om eenuur die oggend van die rook wakker geword, net betyds om sy vrou, Marlize, en twee dogters uit die huis te kry.



