LEES OOK: Kinders ontdek fetus in broodsak
’n Motoris met 169 dubbele lasbriewe ter waarde van net minder as R160 000 is op Vrydag, 2 Junie 2023 op die Hoofweg in Kaapstad in hegtenis geneem. Die verdagte is nommer drie op die Verkeersdiens se lys van sy Top 100-motoriste met uitstaande lasbriewe.



