Twee dood toe voertuig van afgrond af rol

Deel hierdie storie / Share this story

IPSS Medical Rescue was Sondag op die toneel waar ‘n motorvoertuig by ‘n afgrond afgerol en twee mense dood is.

Volgens IPSS Medical Rescue het die voorval op die R614 plaasgevind.

Verslae van die toneel dui daarop dat twee persone vir kritieke beserings op die toneel behandel is. Twee persone is in die ongeluk dood.