12 studente in hegtenis geneem nadat die Universiteit van Fort Hare se gebou aan die brand gesteek is

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Egpaar dood in hul huis op plaas gevind

12 studente is in hegtenis geneem vir opsetlike saakbeskadiging en huisbraak. Dit kom nadat ’n groep studente na bewering amok gemaak het, en ’n kafeteria geplunder het en ook verskeie eiendomme van die Universiteit van Fort Hare by die Alice-kampus gisteraand beskadig het.

Klik hier om die volledige artikel te lees