Die polisie in Mothibistad vra die gemeenskap se samewerking om die vermiste Kgomotsego (Dudu) Madikisho op te spoor.
Madikisho is laas op Donderdag 1 Junie omstreeks 12:00 deur haar ma gesien.
Enigiemand met inligting kan die polisie by 063 441 8320 of 08600 10111 kontak.



