Die berig bevat grafiese inhoud.
’n Man wat die Vatikaan besoek het, het sy klere uitgetrek en kaalbas na die hoofaltaar in die St. Peter’s Basilica gehardloop in ’n oënskynlike daad van protes teen die oorlog in die Oekraïne, het amptenare gesê.