11 nuwe Cholera-gevalle binne die afgelope 24 uur aangemeld

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kyk: Oomblik van botsing – motoris ry in aankomende verkeersbaan

Minister van Gesondheid, Joe Phaala, het bevestig dat 11 nuwe Cholera-infeksies deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) binne die afgelope 24 uur aangeteken is.

Klik hier om die volledige artikel te lees