PAS BEKEND | Uitslag van die mosies van wantroue in US-konvokasie bekend

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Baba oorlede na dagsorgpersoneel onraad merk

Die uitvoerende komitee van die Universiteit Stellenbosch (US) se konvokasie, insluitend adv. Jan Heunis, die president, en res van die uitvoerende komitee en behalwe vir die visepresident, se mosie van wantroue is aanvaar en hulle sal nou uit hul poste tree.

Dit volg nadat lede van die konvokasie gemeen het dat die uitvoerende komitee “ongrondwetlik en ondemokraties” opgetree het toe hulle prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), en dr. Ronel Retief, registrateur, se bedanking geëis het oor die nepotisme-skandaal.

Die mosie van wantroue in dr. Rudi Buys, visepresident van die konvokasie, is nie aanvaar nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees