PA wat die Beaufort-Wes-munisipaliteit glo in ‘’n nuwe Dubai wou omskep’ nou ‘die swakste presterende munisipaliteit in die land’ – berig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Gaby wat vermis was, dood gevind

Die onlangs vrygestelde Ratings Afrika MFSI-verslag het die Beaufort-Wes-munisipaliteit ’n treurige telling van 21 uit 100 gegee, wat bevestig dat Beaufort-Wes die munisipaliteit in die land geword het wat die swakste presteer.

Klik hier om die volledige artikel te lees