Kwartaallikse misdaadstatistieke ‘wys skole is misdaadtonele’

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Interpol-vlugteling wat hom ‘voordoen as prokureur’ in Paarl vasgetrek

Tussen Januarie en Maart vanjaar het 8 moorde, 14 pogings tot moord en 84 verkragtings op die perseel van opvoedkundige fasiliteite, insluitend dagsorgsentrums en universiteite, plaasgevind. Daar was 238 voorvalle van aanranding en ernstige liggaamlike besering (GBH).

Klik hier om die volledige artikel te lees