LEES OOK: Vier vasgetrek vir moord op vrou naby Wynberg-landdroshof
Moskou, hoofstad van Rusland, is vroeg Dinsdagoggend deur ’n reeks hommeltuie geteiken, wat die eerste keer was dat onbemande hommeltuie woongebiede van die Russiese hoofstad getref het sedert die land se volskaalse inval in die Oekraïne verlede jaar.



