Lees ook: EFF raadslid vermoor by Limpopo huis
Die polisie in Limpopo het ‘n span hoëvlak-ondersoekers saamgestel om die moordenaars van EFF-raadslid Jonas Lebitsi Mpye in hegtenis te neem.
Mpye is Donderdagaand in sy huis doodgeskiet, waar sy liggaam Vrydag gekry is. Sy Ford Ranger is later in die bosse weggesteek gekry.
Die polisie het versoek enigiemand met inligting moet na vore kom en die polisie dringend kontak.
‘n Saak van moord en roof word ondersoek.
Bronne: IOL, TimesLIVE, Briefly
Lees ook: EFF raadslid vermoor by Limpopo huis



