E.coli in Makana-munisipaliteitwater gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drie SA polisie-leerlinge toets positief vir cholera

Daar is E.coli gevind in die water van die Makana munisipaliteit in die Oos-Kaap.

Die Makana-munisipaliteit het gesê hulle waterbronne is skoon en die E.coli is by die Settlers Hospitaal, Extension 7-kliniek en Indoor Sports Centre gekry.

Nog toetse word gedoen by verskeie waterbronne in verskeie provinsies en inwoners word gewaarsku om eerder kraanwater te vermy.

Bronne: eNCA, Grocotts, Head Topics, Twitter

Lees ook: Drie SA polisie-leerlinge toets positief vir cholera