‘Watergehalte is nie ’n Tshwane-kwessie nie, dit is ’n nasionale krisis’ – DA

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Sakeman wat lewensmaat glo aanrand se borgaansoek is uitgestel tot Vrydag

“Dit het die afgelope 24 uur duidelik geword dat die huidige Cholera-uitbraak nie uitsluitlik ’n Tshwane-kwessie is nie, maar dat ons ’n moontlike nasionale Cholera-uitbraak in die gesig staar,” sê Leon Basson, DA Skaduminister vir Water en Sanitasie, in ’n verklaring.

Klik hier om die volledige artikel te lees