LEES OOK: Skuldig aan moord – meisie gesteek, liggaam gesleep en toegemaak
Die hooggeregshof in Polokwane in Limpopo het Hlalefang Serumula (27) en Sefako Isaiah Modipa (30) onderskeidelik tot 18 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis en skuldig bevind vir die moord op Alpheus Kgotlha Majadibodu.



