LEES OOK: 269 voorlaaiers na vermoedelik 144 jaar opgegrawe
Jackie Mathabathe, ActionSA se Tshwane-streeksvoorsitter, het gesê die politieke party het klagtes teen die Stad Tshwane en sy voormalige uitvoerende burgemeester, Randall Williams, by die Openbare Beskermer (OB) en Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien vir hul “versuim om op te tree t.o.v. die Rooiwal-afvalwatersuiweringsaanleg (RWTP) wat moontlik tot die huidige Cholera-uitbraak gelei het.”



