Wet op Gelyke Indiensneming: ‘Steenhuisen moet Orania toe trek’ – GOOD

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Help om vermiste man op te spoor

Brett Herron, GOOD-party se Sekretaris-Generaal en Parlementslid, het uitgevaar teen die Demokratiese Alliansie (DA) se leier, John Steenhuisen, oor die politieke party se standpunt oor die nuwe regulasies onder die Wet op Gelyke Indiensneming, omdat die party “’n beroep doen op burgers om die regulasies vir billike indiensneming teen te staan”.

Klik hier om die volledige artikel te lees