Carla Mandel (38), Dale Mandel (39) en Aaron Mandel (8 mnde) is sedert 20 Mei 2023 in Gauteng vermis.
Die gesin was laaste by hul woning in Beaconsfield Laan in Primrose gesien.
Indien enigiemand weet waar die gesin hulle bevind word hulle versoek om met die volgende nommers in verbinding te tree:
Primrose-polisie – 011 842 0500
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



