Dwelmsmokkelaar op heterdaad betrap met kokaïen ter waarde van R2,15 miljoen by OR Tambo Internasionale Lughawe

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Só lyk die Cholera getalle in Suid-Afrika – 51 positief getoets

’n 29-jarige man, Raitis Dreijers, is Vrydag in hegtenis geneem nadat hy na bewering met kokaïen met ’n geraamde straatwaarde van R2,15 miljoen by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg in sy begasie betrap is.

Klik hier om die volledige artikel te lees